Om french tip naels toe te laat by meisies
Comments
#2
Dit gaan baie netjieser lyk!!Leone Steenekamp (Lichtenburg, 2024-05-15)
#9
Ally✊🏻Milann Coetzee (Potchefstroom, 2024-05-15)
#11
Want die is real en goeie redes en moet geimplimenteer word sodat meisies iets kan hê vir eens periodt😛Danike Oosthuizen (Polokwane, 2024-05-15)
#12
Ek hou van meisies met french tipsJuhan Geldenhuys (Potch, 2024-05-15)
#13
As sy french tips het kan sy my french tip kry 🤫🤫Zander Kok (Waar die girls is, 2024-05-15)
#15
Ek stem honderd % saam met die bogenoemdeTyhisha Scorgie (Potchefstroom, 2024-05-15)
#17
ek dink nie daar is iets fout daarmee dat meisies french tips by die skool dra nieabby moorcroft (Potchefstroom, 2024-05-15)
#18
Ek dink dit sal baie netjies lyk.Minke Smit (Potchefstroom, 2024-05-15)
#22
ek stem saam met die feite om french tips te dranChristelle Pieterse (potchefstroom, 2024-05-16)
#29
Ek hou van lang naels veral french tips omdat dit skoon en netjies lyk.Mirabel Van Niekerk (Potchefstroom, 2024-05-16)
#33
I think french tips teach us about higiene and how to keep a routine and still feel confidant at the same timeSuné Niemand (Potchefstroom, 2024-05-16)
#35
Ek stem dat volkie meisies toegelaat mag word om french tips te dra.René Pieterse (Potchefstroom, 2024-05-16)
#40
Dit gaan netjies lyk. Meisies gaan meer confidence hêJasmine Strong (Potchefstroom, 2024-05-16)
#42
Ek en Simone is bestiesRoan du Preez (Potchefstroom, 2024-05-16)
#43
Dit lyk netjies en stel n goeie voorbeeld van ons skool dat die meisies weet hoe om te kyk na hulle selfAngelique Van breda (Potchefstroom, 2024-05-16)
#44
as gimmies mag , mag ons ookBeth Botha (Potchefstroom, 2024-05-16)
#46
It looks neat and I agree with this.Madelein Strong (Potchefstroom, 2024-05-16)
#49
dis cuteankie kriel (klerksdorp, 2024-05-16)
#56
I agree!Dorothy Bornman (Potchefstroom, 2024-05-16)
#57
I sign thisKiara Bornman (Potchefstroom, 2024-05-16)
#59
Dit lyk mooi en dis beter as vuil lelike naelsKarla De Bruyn (Potch, 2024-05-16)
#63
Ek wat self jare al naels laat doen, dink dit sal baie mooi lyk by die meisie. Maar 'n redelike lengte en dalk eers van Graad 10 afElzarie Theunissen (Potchefstroom, 2024-05-16)
#68
Dit is baie waar, ek stem saam die sieningMaxzelle Erasmus (Potchefstroom, 2024-05-16)
#70
I agree with what was said in this petition.Zuane Badenhorst (Potchefstroom, 2024-05-16)
#72
Om French tip naels toe te laat by meisies.Marlo Vorster (Potchefstroom, 2024-05-16)
#75
I'm signing this petition because I think it's a good idea and would benefit us as Volkie girls, both in our hygiene and our confidence.Michelle Cloete (Potchefstroom, 2024-05-16)
#79
Ek stem saam! Ek kou my naels en wil mooi naels he!Lenice Coetzee (Potchefstroom, 2024-05-16)
#80
Because i want toJJ Bronkhorst (Potchefstroom, 2024-05-16)
#81
I want toRuan Theunissen (Potchefstroom, 2024-05-16)
#85
Ek dink dit lyk baie mooi en skoon. Ek byt my naels en ek weet dat gel dit keer om dit te byt. Dis ook nie duur om dit french te gel nie. Jy kan dit self doen by die huis. So asb. Dit gaan ook ons as skool mooier laat lyk. Skoon en trots. Want ons is mos trots om n Volkie te weesZanke Gouws (Potchefstroom, 2024-05-16)
#95
@COUNTLESS BEAUTY_9 op insta ek doen naels, en kort geld!Cilone Roestorf (Potchefstroom, 2024-05-16)
#96
Dit is belangrik vir skole om 'n balans te vind tussen self-uitdrukking en die handhawing van gepaste standaarde vir skoolklere en -voorkoms. French tips is 'n manier waarop meisies hul persoonlikheid kan uitdruk sonder om afbreuk te doen aan die algemene professionele of skooldraadjy. Natuurlik, dit is 'n fantastiese manier om individuele styl uit te druk! French tips kan 'n elegante en subiele manier wees vir meisies om hul naels te versier. Dit is 'n vorm van self-uitdrukking wat binne redelike riglyne by skool toegelaat kan word.Divan Vermaak (Potchefstroom, 2024-05-16)
#99
I agreeNicolas Serfontein (Potchefstroom, 2024-05-16)
#101
Ek stem saam met die petisieIsabella Tesnaar (Potchefstroom, 2024-05-16)
#102
Want ek stem saam met die petisie se sieningCarla Van den Berg (Potchefstroom, 2024-05-16)
#110
I agree with what was said about confidence and neatness of French tips on girlsAngelique Von Brandis (Potchefstroom, 2024-05-17)
#113
I agreeMichaela Fourie (Potchefstroom, 2024-05-17)
#114
Ek wil netjiese naels hê wat by jong dames hoort.Liamari Oneill (Potchefstroom, 2024-05-17)
#115
french lyk netjies, skoon en mooi op n meisie se naels. dis lekker on jou naels te kan doen in skool want dit laat jou ook beter voel oor jou voorkomskarla wepener (paarl, 2024-05-17)
#118
It looks neater and more professionalHugo Nolte (Potchefstroom, 2024-05-17)
#124
Because its teach the girls to look after themselves and it looks neat.Heleen Peters (Gerdau, 2024-05-19)
#125
Want ek voel die idee is goed en kan n groot verskil maak aan hoe die meisies optreeZanè Van Zyl (Noordwes, 2024-05-20)
#127
She made a good point and I agree with herAnja Nel (Potchefstroom, 2024-05-20)
#130
Ons gaan mooi lyWencke Peters (Potch, 2024-05-21)
#133
Dit lyk baie netjieser as ons doodgewone naels en ons meisies gaan beter voel oor onsselfKarien Kennard (Potchefstroom, 2024-05-23)
#143
I 100% agree with everything said, girls want to feel pretty and confident, it really does help when chewing our nails and it just looks clean and so much better than bare nails.Danielle Scharfeneker (Potchefstroom, 2024-05-27)
#149
I'm signing this petition becouse the elections where not free and fair to South African citizens who went out to vote for parties of their choice ,we where taken for granted so we want re electionsBongani Baloyi (Johannesburg, 2024-06-16)
#150
Reject IEC ResultEphraim Mtshare (Hammarsdale, 2024-06-17)