Om french tip naels toe te laat by meisies

Daar is al baie lank gevra dat french tips toegelaat word by meisies. 
Hier is n paar redes hoekom dit prakties is:

  1. Dit lyk baie netjies.
  2. Dit laat naels skoon lyk.
  3. Dit laat meisies meer selfversekerd en mooi voel.
  4. Baie meisies kou hul naels agv van stres, om jou naels te doen keer die byt van naels en kutikulas.
  5. As jy jou naels gereeld laat doen, begin jy 'n handversorgingsroetine wat die welstand van jou hande en naelbed bevorder.
  6. Dit help met persoonlike higiëne

Daar was al baie redineer dat sekere leerders dit nie sal kan bekostig nie, my argument is dat daar baie goed is wat die skool aanbied, soos byvoorbeeld civvie dag, waar nie almal die nuutste klere kan bekostig nie , tog kla niemand daaroor nie. Meisies wat sport doen en graag french tips wil dra kan dit op hul natuurlike kort naels doen en sal nogsteeds kan deelneem in hul sport. Die naels se lengte kan vasgestel word deur skoolreels en sal heel moontlik nie so lank wees dat dit onprakties is nie. 

Sign this Petition

By signing, I accept that Simone Myburgh will be able to see all the information I provide on this form.

We will not display your email address publicly online.

We will not display your email address publicly online.


I give consent to process the information I provide on this form for the following purposes:




Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...