Motion of No Confidence in UFS SRC President Lindokuhle Ntuli


Guest

/ #41

2016-02-25 18:26

Dit is barbaars om so op te tree.
N opgevoede mens tree nie so op soos die betogers nie.
Studente wat rugbywedstryd probeer red het word nou as die oortreders beskou.
Betogers kan maak wat hul wil. Hul reg. Daar is nie iets soos n reg volgens my nie. Als in lewe is n voorreg. Maar onopgevoede mense sal jy nooit oortuig nie. Die twak moet NOU stop. Net blankes is verkeerd. Nooit swart nie. Stakings/betogings op alle kampusse moet verbied word. Politiek moet op kampusse verbied word. Dankie