Pretoria Road


Guest

/ #76

2016-02-04 13:08

Ek is n bejaarde en voel baie onveilig en die gate raak al dieper om regoor te ry met Lessing str daar is ook nie meer regtig reels nie almal ry soos hulle wil. Lena Marais